-
Henry St, Bloemfontein Central, Bloemfontein, 9301
CHRISTMAS 2023 @ TOWERS OF HOPE
Life in Abundance Life can be pretty hard at times – especially when your experience is that of falling through the cracks of society… According to Maslow’s hierarchy of needs, one of the basic needs of life is food. Without…
Jagersfontein Slikdamramp
Die NGK Vrystaat het haarself verbind om die gemeenskappe van Jagersfontein prakties by te staan na die Slikdam-ramp verlede Sondag. Torings van Hoop koordineer die hulp en werk deur die plaaslike NG Gemeente en haar leiers. Dit gaan daaroor om…
ONTDEK NUWE HOOP OP OU PLEKKE | JACO STRYDOM GESELS MET DE LA HARPE LE ROUX
Deur Jaco Strydom, Kerkbode “Gee jou hart vir Hillbrow,” sing Johannes Kerkorrel. Moeder Teresa het dikwels wanneer mense haar sou raad vra oor wat hulle met hulle lewe moet doen, geantwoord: “Go find your own Kolkata!” De la Harpe le…
Straatmense word lidmate
Deur Dana Snyman, Rapport Die oggenddiens begin eers oor so ’n halfuur, maar hier wag reeds ’n paar mense op die sypaadjie voor die Tweetoringkerk in Bloemfontein se middestad. Hulle sit op die randsteen, toegewikkel in ou baadjies en verslete…
Helping vulnerable people realize their God-given dignity
Joy magazine, June 2020 Jesus often found Himself in the midst of those who were rejected: the outcasts, those shunned by society. His heart is for the widow, the orphan, the foreigner, the sick, and the lost. Towers of Hope…